Baba Helen // Newborn

Dogtertjies is warm en sag, God het hulle so gemaak. Met ogies wat blink en mondjies wat lag… elkeen so spesiaal!

Marais // Gesin

“Sometimes you will never know the value of a moment until it becomes a memory.” – Dr. Seuss