Agter die lens

Om te leef, lief te hê, te hoop, te droom, te skep, te onthou…

 

Hallo! My naam is Cindy!

Ek is lief vir die LEWE, my familie, my honde en ‘n mooi sonsondergang,

Ek is mal oor die LIEFDE,

Ek het HOOP vir alles en almal,

Ek droom G R O O T,

Ek is SKEPPEND,

en dan laastens ek neem foto’s om elke oomblik te ONTHOU!

Die oomblikke in die lewe wat ’n mens net nie wil vergeet nie.

E-pos my asb. vir meer inligting oor pryse.

clouwrens@gmail.com

FACEBOOK

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s