Berning & Florence //

on

ek wil vir jou ‘n huis bou
waar LIEFDE aspris in elke
vertrek iets van homself agterlos,
en waar die son elke dag
langer kuier as wat hy moet.
ek wil vir jou ‘n huis wees
meer as net ‘n halwe murasie van ‘n idee
maar iewers waar jy jouself kan wees,
in arms waarin jy voel dat
jy jou posadres finaal kan verander,
want jy is uiteindelik tuis.

– Kaalwoorde

01CINDYLOUWRENS02CINDYLOUWRENS03CINDYLOUWRENS04CINDYLOUWRENS05CINDYLOUWRENS06CINDYLOUWRENS07CINDYLOUWRENS08CINDYLOUWRENS09CINDYLOUWRENS10CINDYLOUWRENS11CINDYLOUWRENS12CINDYLOUWRENS13CINDYLOUWRENS

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s