Johandre //

Mag jy soos ‘n kameelperd met jou kop in die wolke loop, en die sterre aanraak.
Mag jy al die lekkerste blaartjies bykom wat die lewe die moeite werd maak.
Mag jy die son eerste sien opkom en jou verbly in die reen.
Mag jy lag vir die lewe en oor niks hoef te ween.
Mag alles wat mooi is jou pad gelyk maak en mag jy God se liefde regdeur jou lewe smaak!

02cindylouwrens05cindylouwrens06cindylouwrens03cindylouwrens04cindylouwrens07cindylouwrens01cindylouwrens

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s