Gawie & Christi | Trou

on

Ek soek ñ lewe vol geluk en vol van liefde.
Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte.
In jou woorde soek ek waarheid, ñ familie wil ek daaruit kry, ek en jy.

Ek sal dit alles vir jou bou, sal al die dinge sê vir jou.
Ek sal dit elke dag en nag en elke oggend baie sag, terwyl jy droom vir jou belowe en met krag van Hom daar Bo sal ek jou, gelukkig hou.
Ek sal.

Ek sal alles vir jou doen, jou vashou en die seer weg soen.
Ek sal daar wees om jou te dra, tot aan die einde van ons dae.
En ek kan nou aan jou belowe, met die krag van Hom daar Bo, sal ek jou gelukkig hou.

 

03 61 60 59 58 57 56 55 54 53 52 51 50 49 48 47 46 45 44 43 42 41 40 39 38 37 36 35 34 33 32 31 30 29 28 27 26 25 24 23 22 21 20 19 18 17 15 14 13 12 11 10 09 08 07 06 05 04

 

 

3 Comments Add yours

  1. Christi Nortjé says:

    Baie dankie Cindy vir pragtige foto’s! Ons is so tevrede met jou werk en baie bly ons het jou gekry om ons spesiale dag vir ons vas te vang! Baie sterkte met jou pad vorentoe, mag dit net nog meer suksesvol wees! Liefde xxx

    1. johan says:

      hi bja geluk…….ek wil net vra wie sing daai liedjie wat is die naam…..ek het hom al gehoor en soek hom asb……?

      1. Cindy says:

        Theuns Jordaan. – Ek sal.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s