Rondomtalie draai

Geluk word nie verwerf deur die bewustelike najaag daarvan nie, dis gewoonlik ‘n byproduk van ander aktiwiteite.

– Aldous Huxley

Rondomtalie draai...

Rondomtalie draai

Giggelende goue skaterlaggies klink vrolik op.
Verwonderd in als, hou jy die lewe baie fyn dop.
Skitterblink tjoklitbruinogies, hare wind verwaai.
Die lewe vir jou ‘n rondomtalie draai.

Mia Louwrens

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s